None of them
D G D A7 D G D Tussen die donker geheime van die nag speel die straattroebadoere D A Konka concerto's vir die suiderkruis melkweg en maan D D G D Hartseerkonsertinas vir die gloeikool ballerinas van die straattroebadoere A D D En die prinse van die boendoe die gramadoela boendoe verlang A D D7 En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang G D D Stap saam deur Diagonaalstraat A A7 D D7 Stap saam waar die nagwagte praat G D Stap saam waar die straattroebadoere E E7 A A7 Oor die verlange in hul hart sit en praat E7 A D Die twintigste eeu agterlaat
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Laurika Rauch, click the correct button above.