None of them
C C Ek ken 'n ou ou liedjie F C Van lewenswel en wee C C Van lank vergane skepe F C/G G C In die kelders van die see Die woorde is vergete En tog die deuntjie draal Soos lank vergane grepies uit 'n Baie ou verhaal G C Van swerwers sonder rigting G C Van soekers wat nooit vind C C F En eindelik was almal maar C/G G C Net kinders van die wind Gesigte, drome, name Is deur die wind verwaai En waarheen daardie woorde is Sou net 'n kind kon raai Van swerwers sonder rigting Van soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar net Kinders van die wind
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Laurika Rauch, click the correct button above.