None of them
F Stap kaalvoet saam met my, in die reën Bb Op die spore van ons drome F Net ek en jy alleen Bb F En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin C7 Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een F Jou skaduwee Koor: F Bb Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree C7 Deur droë woestyne deur die diepste, diepste water F van die blou see En sou die strale van die son jou spore dofmaak Bb sal ek koelte gee C7 My asem bly 'n deel van jou Ek sal jou regop hou F Jou skaduwee . Kom tel die sterre saam met my, elke aand In die melkweg lê ons drome en wag Dat ons dit kom haal Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een Jou skaduwee
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Juanita Du Plessis, click the correct button above.