None of them
Intro: D C G D C G D C G In daai rooiwyn en candlelight aande is jy hier by my D C G As winter al ons sorrows laat vergaan D C G En daai oomblikke van waarheid hou ek diep in my D C Vir as die groot voe"l my kom wegdra Am G Ve^r hier vandaan Koor: D C G Ek laai vir jou die sterre in my knapsak D C G Ek steel vir jou die maan en bring dit saam D C G Em Ons drink saam uit die strome van die hoogste hoogste berge C Am D G in ons droom we^reld vol liefde onder die helderste maan D C G In daai maanskyn en candlelight aande is ek hier by jou D C G Aan die einde van die melkweg, ver van pyn D C G In ons mooiste, mooiste somer bly ons maan blou D C Tot die herfs ons spirits weg vat Am G En oor die horison verdwyn Koor:
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Gian Groen, click the correct button above.