None of them
Hi, hierdie version is 'n capo version wat nogal lekker werk as jy die song akoesties speel. Ek het 'n
ander version ook gepost sonder 'n capo. Weereens enjoy :)
Capo 2
Intro: Am
Verse 1:
Am
Die son kom op sonder dat ek dit sien
F
Tyd verraai die oë
Am
Die aarde raak te klein vir ons
F
En ons koppe te groot
Am
Staan op uit die stof
Vreet van elke boom
F
Vir jou wat oor ’n toekoms droom
Am
Iets sê vir my:
F
‘Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor.’
Pre-Chorus:
C
Sluit oop jou hart
G
Deel in die smart
Chorus:
Am
Staan terug vir niemand nie
C G
Behoort aan niemand nie
C
Sluit oop jou hart
G
Deel in die smart
Interlude: Am
Verse 2:
Am F
Jammer, ek is so geprogrammeer
Am
Verraaier van sy eie mense
F
Leef in die drukkoker
Am
Twee seuns hardloop weg
Want pa skiet op ma
F
Versigtig, onveilig en afgestomp
Am
Iets sê vir my:
F
‘Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor’
Pre-Chorus:
C
Sluit oop jou hart
G
Deel in die smart
Chorus:
Am
Staan terug vir niemand nie
C G
Behoort aan niemand nie
C
Sluit oop jou hart
G
Deel in die smart
Am
Staan terug vir niemand nie
C G
Behoort aan niemand nie
Solo: Am C G Am F Am F Am F G
Pre-Chorus:
C
Sluit oop jou hart
G
Deel in die smart
Chorus:
Am
Staan terug vir niemand nie
C G
Behoort aan niemand nie
Am
Staan terug vir niemand nie
C G
Behoort aan niemand nie
End:
Am
Staan terug vir niemand nie
C G
Behoort aan niemand nie
(3x)
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Francois Van Coke, click the correct button above.