None of them
G C G C
Jy, jy kom in my drome
G C G C
Ja, jy wagter van my siel
G C G C
Jy, jy kom in my drome
G C G C
Ja, jy sonder om dit te verniel
D C
En ek sien jou so helder
G
Ek sien jou daar ver
D C
Jou siel soms gekelder
G
In die dinge wat jou versper
D C
En ek wil he^ jy moet se^
G
Sodat ek kan weet
D C
Die dinge wat jy wil he^
G
En wat ek maar moet vergeet
Jy, jy kom in my drome
Ja, jy kontrole wat my beheer
Jy, jy kom in my drome
Ja, jy besit wat ek begeer
En ek lees jou gedagtes
Ek voel al jou seer
Dit alles wat reg is
Wil ek jou graag leer
En ek sien hoe jy ontken
Ek sien hoe jy ly
Die behoefte aan liefde
Dat ek jou moet bevry
Jy, jy kom in my drome
Ja, jy wat verewig daar sal bly
Jy, jy kom in my drome
Ja, jy wat verewig allen sal ly
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Die Melktert Kommissie, click the correct button above.