None of them
Bb A Ab A Bb A Ab Db Bb/D Eb
Eb Fm
Almal van ons weet hoe vry is die windjie
Bb Eb Bb
As hy waai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die windjie
Eb Fm
O al om ons die gesuis van die windjie
Bb Eb
En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees
Ab Eb
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Bb
Op verre lande vertel ek
Bb7
Goue strande en die see
Ab
O, ruiter van die windjie o so vry
Eb
Ewig op jou ruggie wil ek ry
Bb
En oral waar jy mag swerwe
Eb
Voer jy my ook altyd mee
Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare
Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare
Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre
Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Op verre lande vertel ek
Goue strande en die see
O, ruiter van die windjie o so vry
Ewig op jou ruggie wil ek ry
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
Ruiter van die windjie wil ek bly
Vryer as die voëltjies rondom my
Op verre lande vertel ek
Goue strande en die see
O, ruiter van die windjie o so vry
Ewig op jou ruggie wil ek ry
En oral waar jy mag swerwe
Voer jy my ook altyd mee
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Bles Bridges, click the correct button above.