None of them
A
Ver in die ou Kalahari
D
Daar sing die boere so
A
Gee ons die ou Kalahari
E A
Die ou Kalahari bo
Wyd lê die eindlose vlaktes
Kameeldoringboom en sand
Eensame vreedsame wêreld
Dis ons Kalahari land
D
Sonbesies sing in die bosse
Hittige son te versmaai
B7 E A
Rooi Afrikanerosse sien jy om elke draai
Ver in die ou Kalahari
Tot daar by die Molopo
Gee on die ou Kalahari
Die ou Kalahari bo
If you can not find the chords or tabs you want, look at our partner E-chords. If you are a premium member, you have total access to our video lessons.
If you find a wrong Bad To Me from Augustinus Makibi, click the correct button above.